Die verlore seun vannie Gaatjie

$ 17.08

“Gaatjie-kinders word mos nie gekies nie.” Ivor Swartz kom van die Gaatjie in Grabouw, ‘n plek sonder hoop. Sy pa is vroeg dood en sy ma maak hom en sy sibbe alleen groot. Hulle oudste broer, hulle selfaangestelde”oppasser”, terroriseer die gesin. Een aand besluit Ivor hy kan net nie meer nie. Hy en sy vriend neem ‘n vreeslike besluit wat sy lewe ingrypend verander. Hierdie aangrypende verhaal, eerlik vertel deur Ivor self, sal jou aan die hart ruk en met verwondering oor God se genade los. Ivor Swartz grew up in bleak circumstances in an informal settlement at Grabouw. His father died young, leaving his mother to raise him and his siblings on her own. His eldest brother terrorised the family and one night, Ivor and a friend shot and fatally wounded him. Ivor ended up in prison and upon his release, had to start a new life. Now a youth pastor with a passion for the Lord, he uses his life story to inspire others. This is the true tale of a lost son who has come home.
Category: