God gevind – Nagedink oor geloof in ’n taai tyd

$ 10.74

= Author Information = Additional Product Information Frits Gaum (compiled by Laurie Gaum) Frits Gaum was die skrywer van verskeie boeke, redakteur van Kerkbode en skriba van die Algemene Sinode van die NG Kerk. Hy is op 1 Oktober 2024 oorlede, oorleef deur sy vrou Henda, kinders André, Laurie en Lina, en vyf kleinkinders. Hierdie is sy laaste boek. View Author Profile  Pages 126  Cover Soft Cover 0 Size (Length x Width x Depth) 229 x 152 x 7.7  Weight 195g
Category: